16 de in Oktober
Oor die vlaktes kom ‘n gillende horde
Kanonne gelaai,voorlaaier lê aan
Trek die waens toe met doringtakke
Omsingel in die laer , Gelofte afgelê
Bloedbelope afrika rivier
Eer die Vader , oorwinning by Bloedrivier
Ruiter jaag agterna ,Nasie hou jou belofte aan God
@Lenel
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2021 – Akrostiese projek