Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: OkMooi

Deur IronLady
Datum gepubliseer: 6 Oktober 2021 Aantal woorde: 26 256 Kere gelees 2

Orante of leeubekkies
kry skalkse kyke
terwyl hulle huppel in die wind.
oor Oktober hulle
blomme laat bloei
en hulle reuk laat
rol oor heuwels heen.




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    6 Oktober 2021

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2021 – Akrostiese projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 46
Kommentaar telling: 11

Dink woorde is die mooiste en beste ding in die heelal. Hou van opbouende kritiek.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 363 gaste aanlyn

Bydraes – Argief