Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Rykdom

Deur IronLady
Datum gepubliseer: 6 Oktober 2021 Aantal woorde: 25 248 Kere gelees 2

Orals
kyk jy blomme, van
tjienkerientjee tot
orgidee en oumakappie.
By rivier en vlei en
êrens, selfs in die barre Karoo,
reg tot verby Kamdeboo.




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    6 Oktober 2021

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2021 – Akrostiese projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 46
Kommentaar telling: 11

Dink woorde is die mooiste en beste ding in die heelal. Hou van opbouende kritiek.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 361 gaste aanlyn

Bydraes – Argief