Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 14)

Soos suigelinge is ons almal verslaaf aan die tiet van die lewe, moedersmelk vir die groei wat hang aan ewige spene                   van liefde                   en verlange                    aan aanvaarding in hospitale se ellendige gange, ons benodige operasies om te herstel en hernu aan die geskeurde maagdevlies van drome en stinkende vlees van elk se […]

deur
vir Gedigte

Die Dolfyne Huil Die dolfyne huil vanaand oor jou en jou pragskone lyk verspoel in die bloed van passie en ink, Die dolfyne huil vanaand want hulle mis jou the Die eksentrieke ekstase van jou passie en bestaan, ‘n waterval van emosies wat voort bly gaan, verspoel en omhelsend in alle aspekte betowerend, Jou liefde […]

deur
vir Gedigte

Vader seën die boer met onophoudelike water, water wat vanuit U hemel stort, gee ons tog net ‘n bietjie reën, vir ons droë land, sodat die boer kan dans daarin, alles ‘n geskenk vanuit U hand, hoor tog ons smeek gebede, want aan ‘n bietjie baie reën het ons te kort. Laat die boere weer […]

ster o ster. Jy staan regoor my venster in my sig in my drome o ster wanneer gaan jy verskiet daar so ver in die verniet dag vir dag nag vir nag dwaal jy in die gange van my sig rond altyd besig maar altyd daar net oral in my gedagte gange rond na wat […]

Blommetjie, blommetjie, blommetjie so mooi, ons almal hou mos van ‘n rosie bloedrooi. Blommetjies plant is goeie terapie, maar dis verbasend hoe sommige mense dit nie so kan sien nie. Die son is vir ‘n blommetjie baie goed, dit maak die lewe vir ‘n blommetjie sommer ligter. Want so groei blommetjie meer en meer, dat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed