Die mooi van Tafelberg…
Vêr bo die stad en sy geraas steek die mooiste berg uit, die mooiste wat jy al gesien het wêreldwyd. Met ‘n glimlag betower Tafelberg die besoeker dag na dag, baie mense deel ook hulle mooiste herrineringe daar, met vreugde, vrede, liefde en lag. Ja, Tafelberg se betowering is so pragtig in ons land, en […]
Net ek en my gedagtes
Oral om my lê Karoo vlaktes wyd, en dit maak my hart so opgewonde, dis dolleeg maar tog so mooi, want hier kan my ek my gedagtes weggee. Iewers hoor ek ‘n voëltjie fluit-fluit, hard werkende diertjies daai, nessies altyd mooi opgetooi. En ek glo nie ek sal die plek ooit kan laat gaan, want […]
Wenners -Julie FAK PROJEK
Baie geluk aan die volgende lede Gedigte: Eerste: Lorettas Szikra met Die hiefel en die fiefel (en gekriewel) Tweede: Viooltjie met Die kammalandse tannie Derde: Anze met flankeer gedagtes Eervolle vermelding: Mariska Labuschagne met Sing jy van blommen EN Viooltjie met Sing jy (maar) van blomme* … (ek sing van vuur) Ek moet sê, alhoewel […]
Gebroke huis
pappa is weg vinnig geskei mamma se deur is toe ek sien traanmerke vermom agter grimerings ek is jammer dis my skuld wens situasie was anders ek is magteloos wat ek sê of doen niks verander nie my hart is vol gate nou is ek die man in hierdie gebroke huis ©Roeline
ALETTA BOONZAAIER HFSTK 1
HOOFSTUK 1 Hier waar ek in my kantoor sit kan ek voel al die onderhoude voer die oggend om vir my n nuwe ontvangsdame/sekretaresse te kry het my uitgeput en moeg gemaak. Ek is al deur snaakse dames vanoggend maar kan nie werklik een kry wat in my smaak val of die vereiste kwalifikasies het […]
NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 2
HOOFSTUK 2 Nadat hy sy vlugplan ingedien het en seker gemaak het dat hy genoeg brandstof het begin Andries met sy voorvlug nasien van die Piper. Alles werk ten volle en skakel hy die masjien aan om na die aanloopbaan te beweeg. Toe hy opstygklaring vra moet hy tot sy frustrasie op die radio hoor […]
Dag drome
Vanmiddag het ek gedroom, op die sitkamer bank aan die slaap geraak soos soveel keer tevore, helder oordag En skielik was jy daar… jou donker hare afgeets teen jou liggeel rok, jou oe, soekend, vraend, diep in myne… En jy het net gese, bly stil en soen my … En ek het © F Jansen […]
Die onbeantwoorde vraag
Waar spookbeelde skadu’s gooi om die donkermaan ‘n bestaan sonder rede is nie Lig nie is nie Son nie is nie Lewe nie! Die leӫ stilte beweeg stadig alles staan stil, alles verstaar in die hemel is soene al die sandkorrels op die aarde is liefde Vervreem Verhonger Verwaarloos Verdor Watter doel bring die lewe […]
SPOOK ASEM
Hulle het vroeër vandag ingeboek na ‘n lang, steil rit op die stofpad. Die bestuurder van die vakansie-oord het die huis vir hulle oopgesluit, vir hulle verduidelik waar alles is en op sy pad uit grappenderwys oor sy skouer gesê: “Hierdie huis is berug vir die spook wat hier rondloop, hoor! Daar is blykbaar ‘n […]
bykans
uit dofmooi klanke van ʼn ou klavier het jy van tooi met roos en tulp se kleur in mat die spektrum van die ewigheid tot ademlose kleure skadu’s van diepste hemelgrou en -blou tot ongesiene onweersblou verdou en só my hier-bestaan omtower want eensklaps het jy deur net maar bloot te wees die aakligheid van […]