Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 13)

Hunker: jou stem ontwaak die horison jou oë bespied die vlaktes ‘n leeu opsoek na sy prooi wanneer sal die hartstog dooi verslint my met jou mond ek dan jou prooi smalend die maal jou liefdestaal opgepof uitgetooi heuwels van aanbidding versugtend starend verward sal ek die woorde spreek of bly ek maar net ‘n […]

Akantus-verslag: jy is diep geplant hier binne gewortel en sierlik gekleur… jou oë magnetiese krag deeglik bewus van hul mag ek staar bewonder jou prag hoor jou tentakel lag jou kus tevergeefs gesmag brand verterend Akantus van my hart ©Poetrydancer (07/02/2017) *Akantus: doring agtige sierplant

in die eggo van “ek ken jou nie” waar godverraai soos ‘n hanekraai deur perforasies blaai hóór jy my? my woorde skeur uit ‘n Genesisgeskrif waar jy my begin toeskryf as niks daar het my bloed óók oor ‘n kruis geloop tot in jou Openbaringsoë en letter vir letter elk’ gebed verpletter en ek vra: […]

Die nag daal neer in swanger stilte… baar ’n wonderwerk van sprankelende sterreprag, jou stem, jou lyf, jou diepste siel – vannaand. En soggens, as die nag wyk voor die gloeing, op die oosterkim vlug jy terug in spookbeelde na nêrens as die dag begin… Die nuwe dag breek oop in felle barensnood… en skroei […]

Help die mal vrou skryf met haar pantoffels en bont truitjies, ‘n sigaret wat helder brand en ‘n glas wyn in haar gekreukelde hand, Help vanaand die mal vrou skryf met Neil Diamond plate wat in die agtergrond blêr en die drome van ‘n verlore liefde in die wereld so ver, Help die mal vrou […]

deur
vir Gedigte
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed