Resensie: BROOKLYN – ‘n Liefde tussen twee Wêrelde, die film,
Die film, BROOKLYN – ‘n liefde tussen twee wêrelde Die vyftigerjare in Ierland was besonders onaangenaam. Werk was skaars en die vooruitsigte minimaal. Die suster van die opgeskote meisie, Ellis, reël met die hulp van Pater Flood in New York haar emigrasie na Amerika, waar sy hoop om beter te kan lewe en perdalks ‘n […]
Die lig in die donker
Kom ry saam met my oor die groot Gariep oor die onsigbare diep rivier deur die mis wat wit bo die water rus in die donkerste uur ~ net voor drie verby die plek waar die maan so gloei verby die fontein waaroor die maan so bloei verby die silwer dam en die bloekomboom onder […]
Koffie versugting
Kaffiene versugting “suiker sandkorrels wat wag… wag…en wag… vir die dag… waar liefde arg slaap jy ook sag… en diep diep, diep smelt jy weg ondertoe onder wonder toe waar harte pêrels verdwyn en my verlange kwyn die soet op my tong belei jy het my verlei kaffiene my nicotine my endorfiene vir ‘n oomblik […]
Die Donker Muse
Die oomblik toe hulle die Oniks Labirint binnetree knik Ruhan vir haar en gaan sy eie weg. Daphne gee nie om nie. Die tyd wat sy saam met hom spandeer het om die Feetjie Katte te jag en Kaye aan die dood af te staan was nie een van haar beste herinneringe nie. Hulle het […]
‘n Oomblik in tyd gevries
Wanneer alles morsdood vries en yskoud word om jou kom lente net … net betyds ʼn Oomblik gevries in tyd ‘n doudruppel op ‘n roos blaar deur tyd en trane skoongewas van wintervuil Net betyds brand die vlammetjie van ‘n kers wat die bloed in my koue hande laat vloei en so my hart met […]
Alles is dieselfde, maar alles het verander…
‘n wit en rooi sambreeltjie op die tafel langs die TV en die spore van twee trane op my wang ‘n dooie bos proteas in ‘n rooi vaas op die tafel en buite hoor ek hoe die krieke sing my spieëlbeeld sing ʼn melodie wys spore van verlange ʼn silwer stroom van seerkry oor my […]
Vader en jou lewenslesse
Partykeer mag dit wat met jou gebeur dalk onregverdig voel, maar later dan besef jy dit is ‘n les in die lewe wat jy moes leer. Dit gebeur nie sommer nie net vir die pret daarvan nie, elke ding wat met jou in die lewe gebeur, is daar ‘n belangrike lewensles om te leer. Ja […]
Toe maak God ‘n boer!
Elke dag, drie keer ‘n dag maak ons op ‘n boer staat, want sonder hom is daar nie vir ons voedsel nie. Dan is daar nog mense wat die boer haat, want hy en sy familie word gemoor en gemartel, elke dag sterf daar boere-families in ons pragtige land, elke dag word daar van ons […]
IS DIT DIE MOONTLIKHEID?
Is dit die Moontlikheid? In ons tyd, in ons kultuursirkel, hier in Europa is daar seker skaars nog iemand wat nie van die mag van die wetenskap oortuig is nie. Ons word reeds die een geslag na die ander opgevoed in die wete dat die wetenskap die probleme oplos waaronder die mensheid ly, dat die […]