Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 11)

Breek die erde beker, stort die wyn… rooi strale – soos vars bloed, af teen my bors en been. Verwronge geestes beelde, sinlose nanag gedagtes… oningeperkte euforie, tot waar realiteit die niet ontmoet More skyn die son mos weer, en breek ons brood en vis… deel uit en lag, asof gister nooit bestaan het nie. […]

Vae vervloё herhinderinge lank en vêr geban uit die verbete vloeiende gedagtegang van die verlede… Herrys meteens verbetenloos net by die aanhoor van jou stem, onmiskenbaar afgemete en beheersd Sou die tyd dan nie veronderstel wees, om berusting aan te bring, die gisters stelselmatig te laat verdwyn en kwyn? In ‘n waas van mistige vergetelheid… […]

Die sproei, van seeskuim op jou wang… ‘n Bries, wat jou jou rok skalks laat vang… Die geruis, van branders op my oor… Jou gelag. ‘n malse liefdeskoor… Staan ek verstom, oor wat die dag kan bring… in innerlike voeding, so ongevraagd en onverdiend… die lewe en die liefde, omskulp in see en sand © […]

Uit sement en klip waar bloed uit drup jaar na jaar gehou in muur van klip als toe gebou agter grendel slot gedagte misterie lot op elke hoek en sy uitkyktoring vanuit my verlede, hede toekoms nou diep gegroude waterslote keer gevaar na binne geen ontsnap na buite rooi water stroom om en om een […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed