Jongste aktiwiteit:

2017(Bladsy 76)

Die woestyn was ‘n woeste plek. Vier Feë – ‘n swart-en-bruin Feetjie Hond, ‘n pikswart Feetjie Kat, ‘n veelkleurige Feetjie Haan en ‘n grys Waterperd – loop sonder hoop in die verlate sand ryk. Tony die Feetjie Hond doen sy bes om die koelte oor hul almal te hou. Soos hy hyg beweeg die koelte […]

Toorkrans Hiér vertel wind en gruis ‘n storie van klip en been, opgeteken in growwe hande wat donker gange ken; gange waar gesigte vir ‘n oomblik rus in hout en glas. By Toorkrans kap jy jou beeld uit klip – dít maak nietigheid meer draaglik. © Ernst Fernando dos Santos

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed