MY ROOS KNOPPIE
MY ROOS KNOPPIE
VERS 1
my mooiste roos knoppie
my mooiste liewe poppie
sien ek jou in die rose tuin
stap jy saam jou klein konyn
VERS 2
my mooiste roos knoppie
my mooiste liewe poppie
al die rose net vir jou gepluk
jou styf teen my vas gedruk
KOOR:
roos knoppie, my hart sal breek
het my arms, vir jou uitgesteek
toe ryk jy, aan die bloedrooi roos
toe word, my hart van vooraf broos
my hart het klaar weg gekwyn
my hartseer het vir ewig verdwyn
rosie, jy het my hart verstom
rosie, jy is my mooiste blom
trou ring aan die linkerkant
Ons liefde, is baie diep ge plant
Eleen van Deventer Vorster
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September - Lente projek