Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 25)

Sy behoort nie aan iemand nie. Sy behoort nie aan ‘n man nie. Haar siel is fyngetrap in stukke getrap lank gelede deur baie mense die stukkies het verpoeier en is opgeneem met die wind en versprei deur die heelal en soms as jy gelukkig is kan jy van die stukkies sien blink in die […]

Dorpstraat se afgewitte huise (vandag meesal aansitplek vir spyse) neem my op verre paaie plek-plek half verwaai in vergetelheid van tyd die ou meulstroom vind ek nie weer moes seker ook die knie knak voor die aanslag van die tyd maar Eersterivier gaan sy gewone gang kabbelend oor spoelklippe heen my jonkweesdrome lê windverwaaid tussen […]

Deurskynend drup die reën teen my ruit so vuil. Was weg al die stof wat ongesiens wou skuil. Swaargelaaide wolke, vou saggies om my toe. Terwyl ek die druppels water op my lippe proe. Breek die reuk van skoon, ‘n pad na longe van roet. Waai n koue briesie om vrolik te kom groet. As […]

ONBESKRYFLIKE VREUGDE. Beloftes wat oorvloedig in my lewe tap, U wat diep spore op my padjie trap, Laat borrelende vreugde uit my mensevlees, Laat my jubelend juig in my weergebore gees. Van stofpaaie met slaggat grond, Bitter lewe wat my siel bly wond. Ruis U nuutgeskepte pot, gemaak van spoeg en klei, Met nuwe asem […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed