Jongste aktiwiteit:

Bargoens

Mag hierdie bladsye jou heim’nis verdoesel
jou lief – jou lag vertroetel
mag jou siel vrede vind
al dans hy vol kwint
al kriskas jou gemoed
moeg vir plig se geroep
flaneer jou sonsopkoms
mag sy inhoud vreugde gee
al die hartseer weg vee
pars ’n stukkie kanferbos
en maak die seer toe met ’n karos
droom van jou heimat
en vergeet van al die hak-en-tak.




Om te skryf is my passie, vir 'n wyle ontvlug ek die gejaag. Kry ek 'n oomblik om te voel, te sien en weer te gee, skepping, harts taal - beleef ek die inner siel van my medemens.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed