Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 144)

vlae van herinnerings soos drome warrel immer deur my kop soos winterswind deur bome soms fluisterend sag gerusstellend in die nag soms huilend soos ‘n roubeklag herinnerings, herhalende refreine die melodieuse roep van kelkiewyne wat kom water drink by die krip voor die son agter die horison inglip korhaanpare se liefdesduet, weemoedig mooi, soos ‘n […]

Vergeld in dwaasheid van onkunde waar die duisternis jou omkeer soeke smag vergeefs na die teerbaarheid wat liefs afgesluk moet word drome se spore van gister lê saam spyt oor jou slape kringe van treur se verbeur wat toekyk hoe jou geestelike armoede die stof weg waai tot niet bakhand opsoek na son vir ñ […]

TELEURGESTELD Hoe skerp die mes Hoe breed die lem Hoe dik die wand Hoe taai die vel Hoe stom verslae Hoe diep geskok Hoe bitter die pil Hoe duur die les Hoe ver vergifnis Hoe dof vertroue Hoe bleek my lewe Hoe leeg my hart © – Barbara Smit – 27/03/2018

son se strale laat elke golfie blink skitter soos diamante op deining miljoene – triljoene hoeveel meer son se strale laat my siel dans in geluk elke dag se nuwe sig bring nuwe hoop lieflike beelde wat vas gaan lê in môre sonstraaltjie waarom flikker jy so op my oog waar kry jy die musiek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed