MAG JOU PAD
MAG JOU PAD
mag jou pad
nooit steil word
winde nooit ophou
storms jou nie waai nie
sonskyn oor jou koester
reën op jou velde daal
GOD jou vashou
in die holte van sy hand
altyd saam met jou
ñ geseende lewe
om jou op te bou
GOD bewaar jou
mag die pad jou lei
en altyd beskerm
teen al die gevare
moeilike dinge daarby
ons geloof
sal altyd staande bly
GOD se pad is die
enigste anker vir my
@Eleen van Deventer Vorster
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.