LIEFLING WAAR GAAN JY HEEN?
LIEFLING WAAR GAAN JY HEEN?
Liefling waar gaan jy heen
Liefling jy is die enigste een
ek ween nou oor jou in die verte heen
ek weet daar is geen ander een
verdwyn jy oor die golwe van die See
liefling ek moet trane afvee
liefling waar gaan jy heen
liefling jy is die enigste een
liefling ek staan en wag in die nat reen
op die hawe oppad hierheen
liefling kom gou hierheen
spoel al jou liefde oor my heen
seemeeu roep nou kliphard
verlange maak seer in my hart
my liefling verlos my smart
my liefling is terug op die skip
ń Sagte soentjie op die lip
@Eleen van Deventer Vorster
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.