
MY PêREL
MY PêREL
My pêrel van my hart
laat my hart weer helder skyn
ek hou jou liggie in my hart
onder die helder maanskyn
my pêrel se sprankel sal altyd skyn
en jou liefde sal nooit verdwyn
ek hou jou vas in die maanskyn
en vier ons liefde met vonkelwyn
my pêrel spandeer die tydjie saam
want die tyd gaan vining verby
in ons harte sing ons saam
my kosbare pêrel is hier langs my sy
@Eleen van Deventer Vorster
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.