Jongste aktiwiteit:

sonstraaltjie

son se strale laat elke golfie blink
skitter soos diamante op deining
miljoene – triljoene hoeveel meer

son se strale laat my siel dans in geluk
elke dag se nuwe sig bring nuwe hoop
lieflike beelde wat vas gaan lê in môre

sonstraaltjie waarom flikker jy so op my oog
waar kry jy die musiek vandaan wat jy speel
lig vanuit Lig wat my gees opwarm en heel

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed