Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 184)

Tussen gister se bittersoet verby en môre-beloftes wat miskien mag of dalk nooit sal ontwaak staan ék weer hier langs jou tevrede in die hier en nou V        A                N                        D                                A                                       G in ons hande toegevou Sonder terugkyk of berou sonder verwyte wa

Dit wat krom is draai om en om hoe jy roekeloos rigtingloos net hier bly staan en die ritmes tussen elke hartklop jou dwing om diep asem te haal jy gaan sit stil en die gemaal en m-a-a-l dwaal hier binne jou soeke rond die stiltes skreeu doof en hul monde lewe klankloos terwyl hul […]

al sou elke rivier leeg loop tot daar niks oorbly – geen water, alg of vis nie en al sou die sterre, son en maan hulself in duisternis versteek of ophou om te wentelbaan – selfs dán sal ek verlang kon ek die grense van die heelal peil, die middelpunt bepaal, geheimenisse daaruit haal? selfs […]

Terwyl die rooiberet-brigade buite ons grense stof opskop – is ń mak bobbejaan elders in Zimbabwe in sy spore gestop…. en hier in Pendoringland is ń komplot aan die broei dapper soldate sneuwel sinneloos van hul woorde gebloei Die kamp kommandant het sy pen vir ons in – te midde krete om hulp het ń […]

in pakhuis lê opgevoude kartonne gebind met maskeerband doodstil lê die bokse geen geluid kom daaruit vreedsaam lyk dit op die oog af maar daarbinne lê verlore kinders dogtertjies en seuntjies gekaap om as slawe vir sekshandel te verhandel gesmoor met dwelms vir dertien uur uitgevoer soos vrag opgeveil soos vee vir altyd verlore vir […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed