
Deur ‘n stormsee
Jy was my storm
se sterkste wind
maar by jou
het ek rus gevind
ek het jou lief
Ek wil hardop uitroep
oor die oseaan
waar die breek
van die branders
na die see verlang
ek het jou lief
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2018 - Liefdes projek