Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 29)

Met heimwee dink ek terug aan n besondere plek, Waar berge hoog troon en ‘n dorpie bedek. ‘n Plekkie in die bosveld, waar natuur jou omring, Waar sonbesies die lof van temperatuur besing. Waar ‘n briessie koue wind kortstondig verskyning maak omdat hitte oorheersend homself teen die aardkors wraak. Die reuk van bosveld wat deur […]

(Vir my engelmens) Vasgevang in my muse, waar ek jou in my droomwereld beleef, Vladder vlinders aljaar rond baljaar kleur waar liefde sweef. Verstar ek in jou voorkoms, smelt my liggaam teen jou lyf, Wil my hartslirieke passiewoorde oor jou skryf. Bou ek nostalgie, vir toekomstige tye Met n warm gevoel van liefde in onbeskryflike […]

sagte dreuning word stuk-stuk harder agter horison waar vistreiler swaar gelaai swoeg stadig met diep spoor sny sy boeg weinig deining wat hom kan pla kom ek soms op my duin aan swaar gelaai met emosies en dinge wat soms pla weinig kan dan help net stille sweef van my siel oor golwe en land […]

KOMMENTAAR, KOMMENTEER, KOMMENTATORS [Na aanleiding van INKMODERATOR se pleidooi om ‘n hulpryke omgang met kommentare by ander lede se werk. In „‘n ander bestaan, in ‘n woes vorige lewe” het ek volgende gedagtes as brief aan ‘n vriend opgestel. Hierdie rubriekie bevat nog einde-toe ook gedagtes uit die toevoer wat daarop gevolg het. Dus verskyn […]

‘n Geraamte in die kas of ‘n swaar belaaide tas nie almal praat daaroor behalwe wanneer ‘n sielkundige geld vra daarvoor Swart en droef oor die hoogste troef voor jy kan sê “ribbebeen” verdwyn die geraamte agter in ‘n antieke kas Die lewe het net twee kante die waarheid of ‘n leuen dit skitter en […]

Die Bloudruk Die bloudrukke word opgestel sorgvuldig word dit nagegaan al die benodighede bymekaar getel ʼn handtekening kom onderaan Versigtig word die klei afgeweeg met sorg word detail ingewerk en ledemate gevorm wat beweeg tot God hómself in die skepsel bemerk God buig neer tot teen sy neus “Verteenwoordig my!” fluister die Heer en blaas […]

Daar staan geskryf “Daar staan geskryf… ” so het Jesus die duiwel aangevat met ʼn antwoord uit God se Woord gevat daarmee het Hy Satan weggedryf. ʼn Swaard in die mond van God se kind om die Bose mee te verslaan jou ongeloof mee hok te slaan en vrede by Hom te vind. ʼn Lig […]

soos die golwe se geluide my snags bedwelm in drome soos die wind se temerigheid my soms meemoedig laat dwelm-misbruik se effek op die mens se psige een kant lê farma se geld gierigheid anderkant mens se drang tot self-behoud soos dooie plante op die strand lê mense-wrakke oral langs paaie van ons land ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed