Jongste aktiwiteit:

Skepe in die nag

‘n Geraamte in die kas
of ‘n swaar belaaide tas
nie almal praat daaroor
behalwe wanneer ‘n sielkundige geld vra daarvoor

Swart en droef
oor die hoogste troef
voor jy kan sê “ribbebeen”
verdwyn die geraamte agter in ‘n antieke kas

Die lewe het net twee kante
die waarheid of ‘n leuen
dit skitter en blink na albei kante
maar die spoke in jou wese, gly deur jou skansmure




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed