Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 28)

soos ‘n meeu in swewende vlug draai my siel ver bo alles in lug golwende duine seelangs strek sand ongevlek met water bedek soos ‘n reier in uitgestrekte vlug sweef siel saam met hom in lug deinende golwe horison omspan windsprei soos perde ingespan soos duine droog en leeg staan kyk my siel fynbos wat […]

‘n Stad met wonderlike landmerke interessante kultuur dit is lewendig, geskiedkundig en skouspelagtig! Die stad van liefde ‘n taal verruklik vreemd die Seinerivier wat daardeur kronkel en waarin duisende goue liggies vonkel Weergalose kuns, lieflike argitektuur en wonderlike kos die wolke in ‘n blombleek dag… maar nou sit ek hier in ‘n boot en dryf die Vaalrivier […]

gister se wind het belowe ou charmain sê dit belowe kreef die kreef gaan slegs uitkom met wind wie sal beter weet as sy en haar kinders wat van kleins af daarop leef en floreer op my duin waai wind sand in my oë mag hy oral reën waai in binneland binnelanders bid ook daarvoor […]

werke op my duin is maar traag in die bykans koue windjie wat waai gebeur daar nie veel meer as op winters dag agter my duin is daar darem ‘n groen skynsel wat die goeie winter reën veroorsaak het voor my speel die branders fanaties met wit wind koppe en kompeteer oor wie eerste op […]

‘Ontnugtering, vertroue, liefde’?… geklee in vele vorme ontnugtering met piëtisme en bloeiende Kantianisme Die probleme, ontevredenheid en teleurstelling die agteruitgang van die aarde deur die menslike toedoen …eensydige liefde vir die afwesige moeder Die beoefening van piëteit die kultuur van kennis gestroop getraumatiseerde se soeke na hoop ‘n tragiese gevoel van ‘alles tervergeefs”

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed