Jongste aktiwiteit:

Flikkerende liggies

‘n Stad met wonderlike landmerke
interessante kultuur
dit is lewendig, geskiedkundig
en skouspelagtig!

Die stad van liefde
‘n taal verruklik vreemd
die Seinerivier wat daardeur kronkel
en waarin duisende goue liggies vonkel

Weergalose kuns, lieflike argitektuur
en wonderlike kos
die wolke in ‘n blombleek dag…
maar nou sit ek hier in ‘n boot en dryf die Vaalrivier af




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed