Jongste aktiwiteit:

Religieuse ontnugtering

‘Ontnugtering, vertroue, liefde’?…
geklee in vele vorme
ontnugtering met piëtisme
en bloeiende Kantianisme

Die probleme, ontevredenheid en teleurstelling
die agteruitgang van die aarde
deur die menslike toedoen
…eensydige liefde vir die afwesige moeder

Die beoefening van piëteit
die kultuur van kennis gestroop
getraumatiseerde se soeke na hoop
‘n tragiese gevoel van ‘alles tervergeefs”




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed