Jongste aktiwiteit:

Sterflikheid

onkeerbaar krimp en swel die maan
die grafwaartse kronkel van ons lewenspad
onderhou deur ‘n God van liefde wat
onkeerbaar krimp en swel die maan
wat berei vir ons die hemelse stad
wyl ons in ootmoed voor hom staan
onkeerbaar krimp en swel die maan
die grafwaartse kronkel van ons lewenspad
(triolet)




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed