BEGRAFNIS
BEGRAFNIS Die skok het my hard getref soos ‘n geweerskoot wat my tref niks in hierdie wêreld maak dit beter my hart is in stukke verpletter my lewe hang nou aan vlenters ek sien regdeur die hel se vensters net soos gloeiende as in die vuuroond rooster so soek ek na my vertrooster die doodskreet […]
ARS POETICA SENSUELE VROU
ARS POETICA SENSUELE VROU Jou stem fluister sagkens in my ore sing soos ‘n melodie in waterstrome haarlokke soos die goue geel sonstrale vloeiende kurwes oor berge en dale asemrowende figuur waarna ek smag tussen rooi roosblare lê jy so sag ek voel jou stomende warm asem die liefdespel is toe gewasem leef nou in […]
OPGEDRA AAN VROUE WOEDEND
OPGEDRA AAN VROUE WOEDEND Maak mens woedend kokend stomend waar gaan die wêreld heen dit is net vir ons geleen hoe kan jy so iets doen alles is alweer oordoen met jou groot gladde bek is jy net stapelgek wat het jy verwag die lewe het ‘n slag waarheen jou paadjie gaan jy is besig […]
DIE KEISER EN DIE APPEL
DIE KEISER EN DIE APPEL Kaptein Mirnako sit styf en stram op sy sitkussing. Voor hom sy oggendmaal waaraan hy slegs gepeusel het. Sy drinkbeker het hy glad nie eers aangeroer nie. „Jy moet sterk wees, Silaki. Jy weet waar die geld en die silwer beker in die bos begrawe is. Wag tot na die […]
DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 4
HOOFSTUK 4 Toe Irene in die bed klim om haar posisie te oordink bly haar gedagtes deurmekaar en kry sy hulle moeilik georden. Sy kom tot die besef dat sy met Herman een of ander ooreenkoms moet bereik anders gaan sy alles verloor. Hy het al die bewyse op haar rekenaar om haar te dagvaar […]
Seisoenaal
Die wind gryp jou lag wat dwarrel om ‘n boom en sy drag oor ons strooi – dis ‘n kwiltland met blaar en bloeisels getooi! Jou lag wapper aan met die punt van jou serp – blinkoog, kersieneus en skielik somermooi! Jy lag deur my gees en besweer soos menig ander keer ‘n herfshart se […]
Lente se wip (Lente-uitdaging)
Lente se wip (Pendoring Lente-uitdaging) spring has sprung soos ‘n meme-haan op vere soos bo-kant-buurman se katel sonder klede en veel minder klere – bytjies en blomme warm voëls woel tekere net soos die were kom die lewe se voortgaan se rede met laaste yswind by waters in vloede bloeisels se groei onder sneeu is […]
Die reine waarheid
Daardie waarheid waarteen alle verweer in braak maak tot by jou hart verby jou hart tot in jou siel verby jou siel tot daar diep daar waar jou gees woon daar waar jy jou oordeel skaad daar waar die stem die waarheid praat nerf af knieë hoe jy soebat en smeek vir verlossing ‘n uitkom […]