Kos vir ‘n honger siel (brons of silver, nie seker)
Ek wil vir jou die somerson se skadu’s bring my bakhand vol soene in jou hart saai kaalvoet oor jou lyf dans en sing en in die soet stiltes van jou siel baai. Miskien kan ek tyd saam met jou versteen of as alles donker raak, vir jou lig plant dalk moet ek net ‘n […]
herfs in lente
koue winde maak plek vir sagte reën my duin amper versteek in groen fynbos harders spring in laagwater deining meeue sketter en skatter rond kekkelende lawaai oor baai agter my vroetel fisante ou skillie skuifeltrap op sy eie spoor soos reën begin val spruit blomtapyt oor duine heen kortstondige kleur wat spoedig weer in stof […]
wysie
heerlik val die reën op my duin is alles nat alles blink en skitter groen fynbosgenot kan jy ruik golwe stort rustig neer skuimstrepe draai kinkels op sand dankbaar sit ek en droom van jare se natuur-drome genot van bosveld bome kranse se blou horison bolling van aarde oor wye oseaan meeue se krasse visarend […]
Liewers dood as uit die mode!
September is toe nie net die begin van die lente nie, maar ook ‘n hernude geleentheid om aandag aan die modes van die dag te gee. Daardie einste modes waarvan ek steeds nie weet wie dit uitdink nie, en hoe hy/sy die derduisende blinde, skaapagtige mense kan oorreed om hulself soms geheel en al belaglik […]
Liefde vir ‘n ou kar.
Kyk om ‘n kar te koop is vir party mense soos om te trou. Daar is selfs mense wat so oor die proses te kere gaan dat dit nader klink aan geboorte skenk. Daar is ‘n baie goeie rede daarvoor. Jy weet mos nou as jy eenmaal op die lyn teken, niks minder as ‘n […]
Gesin’s vreugde
Ons as gesin het sekere disse wat ons altyd saam geniet, en waarvan sekere resepte baie uniek is. Dit is waar dat ons finansies heel patykeer van die resepte gedikteer het, en wat soms in ‘n desperate en twyfelagtige poging begin het, dikwels deur genade in smulkos ontwikkel het. Neem nou maar die keer wat […]
oneindig
op my duin is daar sand korreltjies sand wat jy nie kan tel een korreltjie sand is oneindig klein een duin oneindig niksseggend in die sand woestyne my siel sweef rond hy sweef oor berge en dale hy sweef oor seë en horisonne oneindig groot is sy sweeftog oor die velde van die aarde my […]
Ek het mos beter geweet
Ek het mos beter geweet, deur Stephan Uys Nou die dag moet ek en Oudste ry om vier aluminium skuifdeure in Deneysville te gaan installeer. Twee dae voor die tyd besef ek ons sit met ʼn vervoerprobleem, want my broer moet die bakkie gebruik om sand en sement aan te ry vir ʼn ander bouprojek. […]
hoorsê
rustige dorpie langs die see weskusmense wat nie inkommers verdra ingeburger in hulle idees en leefwyse gegiet ware seevolkies wat weet van snoek en kreef geisoleer in jare se alleen wees en binnehou min gepla oor enige buite wêreld nuus hou vas en geniet vandag se kraffie lewe te kort en môre is daar ‘n […]
Wanneer stilte holtes keep
nog ‘n dag hang – gestroop van tyd, verlore sekondes vang ‘n biggeltraan van selfverwyt dis soos die wind wat skimme najaag – koersloos deur seisoene val, wat vlees ook (willoos) ‘n skynbeeld behaag en só die gees se getye vergal maar immer yk die hunkering na spyse vir ‘n verminkte siel die heimwee na […]