Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 48)

goeie gawes resoneer dog verwag niks terug het ons daaruit geleer anders is gawes ‘n klug betaal dit vooruit sê hul klink dan na verwagting gaan jy jouself so verkul wil jy iets daarmee beding gee en gee en gee – nee skuldgevoelens daaroor jou selfbeeld dalk ontklee menswaardigheid verloor gee as jy het om […]

Op die vooraand van ‘n onvermydelike oorlog wat gaan woed, In die aangesig van rook en vuur wat plek plek gloed, Tussen die skare van mense wat net oor een ding kan praat, Staan ek voor U my God en pleit oor rassehaat. Terwyl bloed reeds jare al vloei, En ek met hartseer alles betraag […]

Die revolusie van tyd loop nie meer stadig uit vasgevang in die nuutste tendens sosiale media verwyder mekaar elkeen besig in eie wêreld oordeel en braaksel moets en moenies agter skerms lewe maskers en filters agter geslote deure gebeur alles virtueel geselskap word vervang met vingers wat tik en ons vurig aan leuens verstik gevoed […]

God is As woeste winde waai en golwe oor jou boeg slaan, onthou: God is. As die doodsengel kom draai en ʼn geliefde van jou doodgaan, onthou: God is. As beskuldigings teen jou laai en jy onskuldig skuldig staan, onthou: God is. As die haan van verraad kraai en jy word met woord en daad […]

Waarom sou die Kaapse lente hierdie jaar soos winter voel; waarom sou sy plant en dier verkluim? Dalk het sy ’n eed’le doel wat sy verborge hou – soos ’n verruklike, maar baie diep geheim. Want tot dusver is die voorjaar bloot canolageel karosse; die son is net ’n silwer bal wat êrens (verby flenterwolke) […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed