Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 51)

sommer somer val daar reënbuitjies wat oorgaan na herfs aandui herfs vir die weskaap se winter-reën oral staan koringlande nou byna geel geel canola-lande pronk in blokke laventel se pers waai vrolik sommer so mens sommer so grys witgrys verby somer verly herfs gety sommer net jy ©Teárlach

Ek voel hoe die blou-lip horison diep in my siel brand flidder-fladder my gedagtes verby die son en dit waai draaie om die berg se rant Ek sien die wolke ek hoor die wind wees my rede waar ek vrede kan vind Ek wag vir jou want jy is somer vir my om my vas te […]

my bergwêreld sal nooit vervaag sy blou skimmerende bergreekse donker groen inheemse woude boomreuse groei wolke tegemoet uit my sitplek op die krans sien ek verre horisonne sweef in sonstrale sien ek loeries fladder van tak na tak hoor ek bosbokke pronk en blaf gul my bergwêreld verswart in geweld swewende uitkykpunte sterf in rooi […]

om iemand te verloor om bome om jou te sien val om net aan te gaan asof niks jou steur is jy bang vir jou eie swakheid meneer wanneer dooie seeleeu op strand lê is daar respek vir sy leweloosheid later wanneer dit verrot kom voëls skoonmaak sluiting moet daar seker ook wees heeltemal harteloos […]

wanneer golwe druisend injaag strand toe en met donderende slag vooroor val in skuimbolle en spoedwalle water wat uit hardloop op die strand juig elke meeu van plesier ouderdom is nie vir sissies nie, sê almal dis nie die val wat so seer is nie sê ek dit is die opstaan wat so lank neem […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed