Jongste aktiwiteit:

so(m)mer

sommer somer
val daar reënbuitjies
wat oorgaan na herfs aandui
herfs vir die weskaap se winter-reën
oral staan koringlande nou byna geel
geel canola-lande pronk in blokke
laventel se pers waai vrolik
sommer so mens
sommer so grys
witgrys verby
somer verly
herfs gety
sommer
net jy

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed