Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 52)

En nou dat ek wéér, soos lank terug, bewus word van jou (in my en om my) het sluise oopgegaan en ruik ek jou op my vel, nuut soos die eerste lentereën ja, ek was die wind, opsoek na jou en waar ek kón het ek gewaai: in die oop blou lug, oor vlaktes en […]

hulle soek eindeloos na enige reuk enige spoor van lewe of dood hul is opgelei om nie moed op te gee twee torings deur vliegtuie getref verwoestende vuur duisende mense platgevee toe torings inmekaar tuimel as gevolge van terreur duisende hulp stroom in mens en sy beste vriend word ingespan vir reddingspogings soektogte deur puin […]

Die Ligtoring Hoeveel skepe het hulself te pletter geloop op die ruwe rotse van leef sonder hoop? Hoeveel bootjies is middeldeur gebreek as verskuilde rotse deur hul bodems steek? Jaar in en jaar uit het die duister verniel, probeer om skeiding te bring tussen liggaam en siel. Te lank het die duister geheers oor die […]

My liewe vrou (ʼn Engelse sonnet) Ek skryf my briefie aan jou in die sand jy wat in die diepste diep van my hart verskans lê jare gelede het ek gevra: “Gee my jou hand.” Op die prediker se vraag het jy “Ja” gesê. Na negentien ure van kraamkrampe en pyn deur die van trane […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed