Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 72)

Die verlatenheid hier binne my grens aan die buite holtes van my hart die terug flitse van ons laaste groet “belowe my, my kind dat jy hulle sal vertel van Jesus en hul ouma” Ek knik en antwoord sag “ek belowe ouma” ‘n weghol traan val oor my wang en in my gedagtegang dink ek, […]

Ek het nooit besef hoe lief ek jou werklik het nie, maar nou dat ek nie meer by jou is nie, mis ek jou oneindig. Vir meer as twee weke loop ek met ‘n pyn net bokant my linkerbors. ‘n Steekpyn wat nie wil weggaan nie, dit bly daar en wanneer ek jou sien raak […]

Broosalleen (Opdrag 5) Sommer so sonder ‘n groet is jy weg en ek is brokkelbroos vergeet-my-nietjies en trosse reënblomme tuimel in my hart se storms emosieblare word gekneus en aan flarde geskeur beklemmende wurggrepe smoor hartskeurende rou smartkrete tot spasmodiese snikke en opgedroogte oë ‘n donker gat grynslag in swart ek voel purperbroos ©A Enslin

helder water stroom uit sneeu spierwit sneeu bedekte berge helder suurstofryke koue lug alles net van my hemelse Heer golwe sak saggies neer op strand geen stormwind wat dit wil jaag meeue sweef gillend heen en weer fynbosblare skitter in nat druppels sag ontpop – plof groen grasveld reënboog kleure van veld-blomme bye swerm rond […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed