Jongste aktiwiteit:

Ag, freakin’ vyeblaar, tog! (Opdrag 5)

Ek het oortree,
buite grense,
bo-oor die tou,
binne-in die bol getrap.

Ma skop onderlangs,
want Oupa gooi
sy loer:

Ek praat te veel
en kinders moet

STIL!

Dan bly ek in my

hollow

Hobbit-huis
(dis so veilig hier).

Tog glip ek soms nog uit
en glips ek altyd weer!




11 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed