Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 3)

so teer as my liefde vir die see so teer is my liefde vir my kinders my duin is die versamelpunt daarvan gedagtes , woorde en werke uitgeleef met die eb en vloei van die oseaan beweeg my gees heen en weer oor jare van lewe en strewe die seer van afskeid neem die hartseer […]

getye trek terug in heimwee golwe vorm flou stormlope meeue skuur laag en hartseer mens wonder oor hart se weë vakansie dae is soos laag gety wat terugtrek en alles ontbloot skielik lê hartseer vars en seer golwe kalmeer die mens wat ly tussen donker blou wolk banke en golwende horison van see dein die […]

Windgatte, deur Stephan Uys (waarskuwing: nie vir sensitiewe ruikers nie!) Ek kom uit twee families vol windgatte. Aan beide pa en ma se kant is daar massiewe stambome propvol windgatte. Maar moet my nou nie verkeerd verstaan nie, ek praat nou nie van daardie windgatte met pampoen-dra-armpies en klein-mannetjie-sindroom nie. My familie het regte egte […]

my duin se oog lê oop daar is pragtige sonlig golwe baljaar plesierig en die see lê uitgestrek blou is die see van die weskus ver draai die meeue daar rond wit en ongerep lê die strande droog lê fynbos en wag op reën my hart sweef oor groen koring land siel sug oor blou […]

die aarde lê verraai onder mensevoet hulle sien kwansuis die uitsonderlike raak tog bly die hemel doofstom en wolke – die wolke breek in wit terwyl die son dooierus vat oor die daaglikse goed verstrooid – gewring; swaar gewond onder haat en nyd van die mensdom dis dan wat my woorde uit die son se […]

SÊ MY… Gewoonlik is my Sielsambok nie op haar ink geval nie en Graffiti haar ontembare passie teen die mure van Hemel; of Hel. Maar…. Maar vandag skram haar ink weg van die son se helder warmte buite; bondel in ‘n hoek – nes ‘n kakkerlak wat skuiling soek teen die blik Doom se dood! […]

vrolik sing die sysies in die fynbos elke wysie fyn besnaard en mooi saam sit hulle in blou vere getooi fyn pik hul sade vir kinders se kos vrolik kekkel fisante in hul stap soek hulle kos om die wit huise staan soms en krap kop vir luise skrop hul en gesels laat dit klap […]

Op die skouer van ‘n gekolkte teerpad, met gebleikte stippelstrepe, groei kakiebos en kosmos – verstrengel, versmoor, verstikkend in grys rook en gas. Gebarste hart, spat in ‘n liggaamskas, bloeiende wonde kolk deur ingewande. brand en brand en brand en kook, sonder fokus teer, besluitlooskripeer gedagtes wring, slinger deur newels gas. Waarheen lei die slaggat-teerpad […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed