Blondine dame
Jou lekkerreuk se vibrasie spruit werlikwaar ver: tot binne die hemel se glimglassie skitter jy blinkgesmeerd soos n ster. maar jou prag, weergalm in jou oe die oe; het die refleksie van n gloorige sonbraak het die toormag om elke plek n paradys te maak en benader n opwerpsel uit die glim van Bo. Ja, […]
onkruid
tussen al die kiete wat op my duin uitspoel lê daar kuite van dooie vis so is wêreld besaai met kuite van enakiete, alamakiete, kiete vir altyd sal hul die veld besaai dit tussen die koring gesaai verdring die goeie saad kom net op as kwaad oeslande verraai met kuite van onkruid ©Teárlach
Moordenaar
Die moordenaar: ‘n hartverowerende boosdoener. Wat koelbloedig lyktonele frabiseer, en borduurde harte met pyn prepateer. Sy skaamgevoel is swartgallig. ‘n uitgeperste suikerriet. Wat in die vermoor van n kind, vergisloos uit die vuur sal spring. O Ja, die moordenaar – met sy slegpassende gebaar, se grusame dade, virewig n skande wat bloed verf op sy […]
biiter als wals
ween jy oor liefde wat sommer versuur wat sommer so trane bring uur na uur weet dan dat liefde alles wil oorwin sing net jou liedjie tussen trane deur Refrein die bitter-als-wals wat alles versuur het soet geraak met jou liefdes trane hoor jy die bitter als wals se note vee jou trane af en […]
3.Kuber-kielose (brons)
Vierkant naak-psigose kuber-kielose soos tuberkielose se spoeg… google ons uit, uit oor sosiale netwerk gids en zits ons om en om met ‘n muis terug na die grot terug na napoleon na die vuur wat staal uit spoeg tot… en met ons ruimte vlug. ©morné du preez
2.staal (brons)
Eers brand die stok toe delf yster uit klip van vuur se lek en grot het ‘n skadu van homself geword so geboorte te gee die middeleeue,ceasar die franse revolusie en iron man of sou ek sê Ozzy se elektriese-kitaar se staal snaar ©morné du preez
1.VUUR (brons)
Blitse flits oor die hemelwydte die donker storm brom en bars soos ‘n kraak deur die hemelswese bos in vlam opvonk so die helder gloei uit die donker koue vrees en angs se gluur gelok met stok gepik en paai aan ‘n rooi-groen vlam die grot en man tug met vuur. ©morné du preez
Julie 2019 projek – ‘n reis in tyd
Neem die INK-lesers op ‘n tydreis met jou inskrywing vir die Julie-projek. ‘n Reis in Tyd Wees kreatief: besoek musiek, films, plekke, mense of gebeure. Jy kan die leser ook op ‘n tydreis na die toekoms neem. • Gedigte: Nie langer as 20 versreëls nie. • Verhale: Nie meer as 600 woorde nie. • Rubrieke: […]