Jongste aktiwiteit:

Moordenaar

Die moordenaar: ‘n hartverowerende boosdoener.
Wat koelbloedig lyktonele frabiseer,
en borduurde harte met pyn prepateer.

Sy skaamgevoel is swartgallig.
‘n uitgeperste suikerriet.
Wat in die vermoor van n kind,
vergisloos uit die vuur sal spring.

O Ja, die moordenaar –
met sy slegpassende gebaar,
se grusame dade, virewig n skande
wat bloed verf op sy bewerige hande.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak