
onkruid
tussen al die kiete
wat op my duin uitspoel
lê daar kuite van dooie vis
so is wêreld besaai met kuite
van enakiete, alamakiete, kiete
vir altyd sal hul die veld besaai
dit tussen die koring gesaai
verdring die goeie saad
kom net op as kwaad
oeslande verraai
met kuite van
onkruid
©Teárlach
3 Kommentare
-
Kiekies
Kiete en niete. Soos die media-niete. Ek hou hiervan.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
morne du preez
wat is die bedoeling met kiete? goeie vrye vers ek het die vloei van dit geniet. maar sien nou die vergelyking kiete is die sleg wat om ons in soiale aspek groei en vermeerder. as ek reg is?