Jongste aktiwiteit:

Blondine dame

Jou lekkerreuk se vibrasie
spruit werlikwaar ver:
tot binne die hemel se glimglassie
skitter jy blinkgesmeerd soos n ster.

maar jou prag, weergalm in jou oe
die oe; het die refleksie van n gloorige sonbraak
het die toormag om elke plek n paradys te maak
en benader n opwerpsel uit die glim van Bo.

Ja, en soos die bloulig geel grimeer,
sal sy kuipig flureer –
Swaaiend in die bries van n lied
enorme plesier in my hart verdiep

©Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed