biiter als wals
ween jy oor liefde wat sommer versuur
wat sommer so trane bring uur na uur
weet dan dat liefde alles wil oorwin
sing net jou liedjie tussen trane deur
Refrein
die bitter-als-wals wat alles versuur
het soet geraak met jou liefdes trane
hoor jy die bitter als wals se note
vee jou trane af en glimlag vriendelik
vandag is môre en môre is eergister
sing net jou liedjie tussen trane deur
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.