Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 13)

weerklinkende gedagtes ruis oor my duin in die son my siel sweef hoog bo waters van onrus maar onder op die baai lê daar ‘n miskombers nou en dan klink die mishoring op uit die grys vele dae en maande gaan verby van onmin mense raak gekondisioneer met slegte en onaangename nuus wat weerklink oor […]

Jy neem my net soos Izak binne-in jou hart se tent en ek word jou vrou, met bloeisels van granate oor ons bed gestrooi en nardus op ‘n palmtak, want in jou oë was ek die liefde wat jy altyd voor jou God in teerheid sou behou. Maar n storm ruk die flappe – laat […]

kleure prag in fynbos uitgestal rollende duine vol skilderye van Hom geen vermenging – slegs kolle saamgevoeg in neon kleurige skilderdoek wat leef mense lewens saamgevoeg in donker afrika se barbaarse veld geen natuurlike vermenging – slegs natuurlike skeppings drang wat reik na hoogste eer diere lewe verplant deur mense vermeng en herskep vir mense […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed