Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 6)

Hulle sê jy loop nie sommerso deur Bruidsbos nie. Dis godsheilig daar; jy loop kaalvoet deur die bos as jy soontoe gaan. Dan vra die mense hoekom dan so godsheilig? Dis omdat daar net spierwit groei, wit-blom-goed, reinwit maagdeblom en konfettibos. Wanneer jy Bruidsbos besoek, moet jou kop oopte hê. Jy moet ’n mot wees […]

wanneer sterre vallend skreeu die aarde bewend in sy fondamente kraak en steunend protesteer skreeu die klippe hardop Sy naam my duin is slegs ‘n plek van genade waar gedagtes woorde wek en woorde weerklink uit oud modiese mond skreeu die klippe hardop Sy naam oor die fynbos hang daar stilte so ‘n drukkende wasige […]

In die vierkant Hemel is ingebokste skrefies-oë met al ‘n meester ingehokt, sal ek ‘n senterlyn trek en Hare Krishna plak Hare,Hare,Krishna Hare. Grafitti orals teen die mure en die klinknaels breek; regs kyk vir Seurat en Dali wat mekaar met kwaste steek Monet objekteer so puntsgewys! Al probeer ek nugter bly eindig ek steeds […]

Droomkind staan en wink witborsduif stil is die wind, op die grys-ou-dag sink wolke die dagbreek son en die kaddige gebrom krokant. Luister aandagtig na die ooptes van jou leë hart, Die donker karnuffel jou vrese; Verkieslik,vra jy hom: “groen wye vlaktes,helder doublom sang” Sing vir my die deuntjie van janneman kan. Droomkind vat my […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed