deur Zebulon Kochk vir Gedigte Merkers: Hemel, Kuns, Liefde, Nostalgie Share: Related: grond Die duif en die doop 21 September 2019 263 views 0 Komentare 0likes Inkstinge my lief; as kieriekrúkke van ink asóók die hittegolf van letters met passie uit my pen jou skets as ñ stapelwolk in die skemerlug skryf liefde met woorde uit my persgepomde hand vir jou ñ kleurryke gedig. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next