Die glimlag
Die glimlag Sarie sien op teen die tee-kuier saam met haar ouma. “Ouma Saartjie is cool en alles, maar daar is ander goed wat ek moet doen, Ma.” Sarie doen sowaar wat sy vir haar ma beloof het om nie te doen nie. Sy praat oor haar telefoon terwyl sy bestuur. Maar wat doen ‘n […]
Heerser van die Woud
‘Ek moet met ‘n mens praat,’ dring hy aan. Ek loer vir die elf wat by die hek van die kasteel staan, nie seker of ek reg sien nie. Elfies kom nooit na mense plekke toe nie. Meesal omdat hulle verkies dat ons van hulle s’n wegbly. Net stilte ontmoet hom. Al die wagte bly […]
Die Nagmaal
Nagmaal is ʼn gewyde saak, nie iets waaroor mens grappies maak, maar daardie Sondag moet jul weet sal ek nimmer nooit vergeet. Ek het die nuwelinge gou opgemerk waar hul ongemaklik insluip in die kerk. Die pa en ma, dogter en seun. stigtelik gaan sit een vir een. Was Kleinboet nog nooit in die kerk […]
Limeriek
Ons president sweer hoog en laag sy planne was ook kragloos vertraag niks is vir vertel beurtkrag ingestel Eskomfeite raak afgesaag! Elna Kruger 2019 Kopiereg
My skuld
Sy staan in die driehoek – viktim, redder, kind – steeds aan ons gebind – weer eens ingetrek by die verskrikking geensins vir haar boek, want sy sál weet wat nou weer hier gebeur, moet ingelig wees, selfs kan raad gee, moet kan sien en moet kan hoor, moet kan oordeel wie is reg, wie […]