Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 128)

op my duin sit ek alleen daaglikse brood ontbreek my nie van seëninge onverdiend oorstroom dankbaarheid wel op in my siel het elke mens sy leef-wêreld sy persoonlike bestaan tussen miljarde ander ly en stry hy alleen hoe kan ons dan ‘n “een-wêreld” probeer stig ‘n verslawende “een-wêreld” pleeg leef jou eie streng uit wees […]

Kettings wat van beide kante teen die muur af uitgestrek is om sy hande vas te vang. Op sy knieë gekniel met ‘n lae klas broek gemaak van lap, staar hy die donkerte in. Harde werk en moedeloos se sweet, duik van sy voorkop af en val op die grond van toekoms. Die korrels knaag […]

In ‘n donker kamer met net een venster, hoor ek die gehuil van die winter wind. Koue, vrees, en nag geluide oorskadu die hitte van my kaggelvuur. Waar is die hout wat my hitte gee? Waar is die toevlug van die geeloranje lig van hoop? Met elke klap en elke vonk, hardloop my gedagtes met […]

Soos ‘n olifant spoor in die bosveld stof! Die grootste en swaarste maar tog so stil. Een met baie gevoel en oneindige respek. Jy sweef as jy loop, vol passie en gesag. Daar waar jy wei is duidelike herinneringe en bewyse van jou stempel, diep en so erg versigtig. Mag my hart jou stofpad wees […]

van waar ek is altyd opwaarts boontoe na die lig breek deur die vensters betree nuwe vlakke van wees fotografeer die bewoners daarvan altyd stygend, altyd bewegend altyd saam met vae figuur minimum kommunikasie maksimum beelde breek deur mis skeur gordyn staan stil kniel reik na kleed Lig verblind ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed