Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 153)

ver agter rotse met skerp koppe wat bedrieglik skuil lê daar wrakstukke my duin bied stilte selfs teen wind se toon wat in hoë note vibreer alles in musiek verloën sing meeue soms in koor oor veraf deining van smart vertel deur golwe se breek oor balke en metaal wrak selfs strandlopers klink sag as […]

Ons behoort aan Afrika soos suikerbos en kremetart soos haar aalwyn wat oranje en ’n huilboom in haar smart; soos ’n wildevy wat deur rotse skeur namakwablomme wat die winter kleur …en soos graspluime aan die wind. Ons behoort aan Afrika soos sade wat ’n rusplek vind. © Carma Shaw 7 Februarie 2019 1:31

Vandag sing my gemoed saam die blues. Vandag herinner elke noot my aan jou. Vandag roep ek in die wind jou naam. Vandag soek my elke hartklop na jou. Vandag is een dag te lank. Vandag is meer tyd as wat ek kan handle. Vandag mis ek jou. Vandag mis ek ons. Vandag mis ek […]

Ons sit onder die selfde hemel vanaad. Ons fluister saam ons wense aan dieselfde aand stêr vanaand. Ons wag saam vir een om swakheid te wys. Ons oë praat lang gesprekte hartseer en waarheid. Ons harte slow dance op sad, sad, musiek. Ons siele maak onhoubare beloftes want ons koppe het ander planne. Ons was […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed