Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 95)

as engele die oranje blare skommel staan die littekens bar en leeg sonder lewe – sonder vrees in die winter se oggendlied wat kraak in gelid die droefheid van wraak wat nes onder die kou’ wintergesange falsetto deur die ysige lug wat kristalspore laat onder kleurvolle einders wat dans in die lig op woorde wat […]

Ons loop daagliks verskillende paaie, elke pad het sy eie bestemming, verwagtings en eise op ons tyd, intellek en vermoëns. Ons beweeg tussen mense ‘n groot gedeelte van die dag, raak betrokke by groepe, leer almal ken of stoot mense weg na gelang van die situasie. Ons kommunikeer, deel gedagtes, lag, huil en skinder soms […]

ek wens ek kon jou taal nie verstaan jou oë het nog altyd jou hart se verhaal eerlik vertaal jou skerpste wapen dis in jou diep-kyk byna soos ‘n stille-smeek wat my hart se ys oor’n afstand in flenters kan laat breek en emosies weer tot sondes te motiveer Tia © 6/6/19

deur
vir Gedigte

in geel sonstrale staan my duin stil warm gebak in ligte wind erg koel stilte van gees heers vandag daar geen swewende emosies wat roer koue lugdrade van senuwees broei soos spyker oor sinkplaat wat gril waar is rou emosies wat skroeiend harte kan verteer en gesigte breek eentonige brom van sonbesies stil bosveld bome […]

DNA SPEL VERLANG Jou dna lê opgedam in die wegsteek-hoekies van my lyf. Jou asem verfkwas wasem-prentjies teen die leë vensters van my hart. Die monoloog van jou wegwees word splinter-stukkies mosaïek wat branderbreek onder my kaalvoet-dans se rou….. En. En iewersters buite die realm van verlang, sing ‘n rooibruin mossie ons lied. Sonder om […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed