Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 96)

Plagiaat/Letterdiefstal Waarskuwing! Plagiaat is ‘n baie ernstige oortreding. As jy jou daaraan skuldig maak, kan jy uit die Universiteit geskors word, krimineel aangekla word, of verban word van ‘n sekere platform, of ‘n siviele eis kan teen jou ingestel word. Wat is Plagiaat? ’n Mens pleeg plagiaat as jy iemand anders se idees – gepubliseer […]

my duin is onrustig nat nag se reën het dit benat skreeu meeue hul krasse lied onder soom elke golf ‘n nuwe lyn my hart is onstuimig soos die see my siel bewe van inwendige pyn rondom my waai winde wat sny binne staan dit vas soos ‘n rots alles skreeu in my die refrein: […]

“Hierdie kaste moet reg gepak word.” Begin Naomi beslis. Vir ‘n tyd lank het sy haar geduld gehou rakende die onpraktiese kombuiskaste. Alles was in wanorde. Elke keer wat sy iets wil doen moet sy handeviervoet rondkrap in die kas om die bepaalde item te kry. Die meeste van die tyd ‘n vrugtelose gesukkel wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed