Kamino Geronimo
Die beer met sy
groot lyf het
gaan slaap
maar Kamino Geronimo
huil steeds by die maan
hy huil die henne,
die wildsbokke
het almal koers-gekoets
na waar die son die suide soen
en die koue verloen
maar Kamino Geronimo
kry net ‘n koue
soen.
©morné du preez
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2019 projek