Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 2)

In ‘n digmisgetooide môrestond, teen ‘n ploegskaarlyn van ‘n losklip rand is ek neergelê deur die boer se hand, ‘n varsloot geplant in geleende grond. So koelsomersoel en blinkpêrelrond in volrooi getooi teen die wingerd sand, vryhand geskilder aan die berghang kant, soos ‘n smelt in die mond, so ongeskond. My vrede so soet is […]

Met nektar uit my koffieblom, vroeg uit die vere, voor die son opkom. Drink ek die drome van die nag, tot dit wegspoel as ‘n ademlose klag. Besweer ek die vrese voor my deur, wat al rasend aan my hart se grendel beur. Stap ek deur die strate van my dag; deur die dinge wat […]

Moffie van Pletzen en Skurwegat Gert, van Skoonwaterpan, het die virus kom afskrik met ‘n klinkklare plan. Baster van Vuuren en Willehond Brits ook van Skoonwaterpan, nou baie beskeie, was deel van die span. Moffie sou voorloop en die virus vertraag, wyl Baster en Hondjie van agter aanjaag. Skurwegat Gert wag voor by die deur; […]

argeloos dryf hul saam op die hoofstroom (waar die geld is) sonder om te blik of te bloos (gewetensloos) herderloos onge-erg (so asof niks hul kan raak) sonstrale kan hul nie raak (want hul fotosinteer mos) sterk winde waai net oor hul koppe (hul is mos verassureer) so gaan die wolke van verandering oor die […]

Op Struisbaai se kaai lê skuite vas aan my geanker, damarasterretjies sweef anderkant die branders tot waar swarttobies waak oor die duine- kleef my hart vas aan jou ek wens dat ek, saam die noorkapper kon dans saans onder die lig van jou toring, ek wens dat ek, my corpus soos skeepswrakke aan jou kus […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed