Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 5)

vlakte in die kaal kaal vaal land, die rivier fondasie ń naalstring van groen en hoop wat eeue alleen baklei vir lewe. weg, na…, sny vêr oor dorre land glowe sand spoel aan, wit gras skuim om kaal koppe. Diè pad is verveeld doel gerig min slaggatte wat ritme breek ek het geen behae in […]

sondermaanse lug vergroot elke ster se lig donker lugruim verdig in mis hoeveel sterre is daar vanaand wie sal weet – miskien daar hoog waar ruimtetuie vlieg kan jy tel wat verwonderd afkyk op ons wat hier op die stoepie sit met komberse om ons om die koue te wen wanneer lug verdwyn sal sterre […]

ver na die noorde lê ou schoemansdal daar waar die kranse wit lê van die aasvoëls se mis in sy klofies stap ons in groepe en soms heeltemal alleen in die blou skemer van die soutpansberg leef daar nog wild en roofdiere bosvarke en bosbokke is kos vir die luiperd wat daar lê wat soms […]

hoeveel sandkorrels is daar op my duin hoeveel harders swem daar in die see een – nul – een – nul – een – nul -een vermeerder dit met een – nul – een tot die mag nul – een – een – nul dan moet jy nog sorg vir genoeg stoor spasie op jou […]

lewe slaan, aanhoudend hard in spel of werk dat die nerwe spat. lewe staan, ń onverwagse kroniese aanval meestal lui of slaap in die virus geval. traan damme staan van 1918 tot nou vol oorlewendes in rou gevang. vingerwys hof skinder oorsaak bespiegel oorlewing in spoeg en ink berig. verskirkte menige honger getronk sterwe elke […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed